posted in: News | 0

Ané Erasmus Dans Ateljee het op 15-17 Junie 2017 ‘n pragtige produksie naamlik Dancing Movie Stars in Brits aangebied.
140 dansers van die ateljee het die spesiale kunsvorm naamlik ballet deur ritmiese bewegings van hul liggame op ou en bekende films en musiek opgevoer. Films soos Center Stage vs Step Up, Ratatouille, HOP, 101 Dalmations, Barbie, Tinkerbell, Finding Dory, Beauty and the Beast, Black Swan en Swan Lake was deel van die 35 verskeie items wat in die produksie te sien was!

Pin It

Leave a Reply